Robotte
die ideaal is baljaar
skakel in op pellelag
nuutste is vitaal
om in te pas
sisteme stel die reëls
wat verval in selfoon apps
al die keuses is reeds
vooraf bepaal
plastiek robotte loop
in opdrag om drange
op die mark te hou
en mense hurk in vrees
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.