Jongste aktiwiteit:

sedes of skedes

 
wanneer word gedagtes woorde
wanneer word woorde gedagtes
 
skryf jy sedepreke of nuwe denke
het jy verbeeldingskrag in woorde
 
skuil jy in die skede van jou verlede
of verslind jou gedagtes net die hede
 
streng selfondersoek is vir die sterke
wat nie huiwer om te sny en skraap
 
waar die wysie die woorde wil regeer
word die musiek sonder note negeer
 
©Teárlach.



Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed