soois
soois jou slaplyf
langlyf keffer
waar was jy weer
jou hele lyf vol modder
hoendervere inkluis
leer jy dan nooit
oubaas se honne
hoender is taboe
soois onder die kraan
jou hoendermislyf
laat mense gril
en hane kraai
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.