Stilte (Haikoe)
Golfies glimmer goud
my woelige hart bedaar
Volmaan stil my siel.
3 Kommentare
-

Caren Kearley
Pragtige gedig. Ek hou regtig hiervan.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Golfies glimmer goud
my woelige hart bedaar
Volmaan stil my siel.
Pragtige gedig. Ek hou regtig hiervan.
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Menseregte en morele wysheid projek