Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hoop"

wees jy die reënboog in iemand se lewe in druppels kleure uitgegiet in liefde breek elke donker wolkie sodat dit verdwyn in die wind plaas die tinteling van sterre in ń ander se oog beheer die tekens van hartseer met ń glimlag in die reënboog prikkel die siel met ń hemelse dans laat jou son […]

sluk ‘n sonneblomsaad om in jou hart te ontkiem sonblompie vrou draai jou kop na die vlam sodat die strale se geel jou blaartjies se storie goud kan verf dans in die reën sodat die wortels diep en geil sal groei langs die Jordaan se waterstrome vul jou longe met suurstof van onse Heer sodat […]

Droom denker ek droom van hawens waar net ‘n enkel visserboot vasmeer ek droom van raar lelies wat uitbundig blom in Ikabod valleie ek droom van wolke sonder krabbers en ek droom van jou drome sonder gesigte drome sonder ‘n einde drome sonder drome drome sonder Ikabod valleie ek droom van ‘n veilige hawe waar […]

Ek glo.. Ek hef my oë op na die berge en ek hóór hoe die kranse U antwoord gee Waar my hulp sal vandaan weet ‘n mossie op ‘n vyeboom My laaste sade tolbos my gebede Het ‘n mosterdsaad geland op ‘n groen graspol langs die Jordaan se geil en groen En ek glo in […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed