VERLORE NIE
Verdroog in die laaste lig
staan hy sterk en fors.
Afge-ets in die skemer,
skouers rukkend.
Seer pluk aan sy siel,
maar dan…
blom die liefde van die Lig,
die rukwind bedaar.
Die orkaan woed uit,
rustig in sy wese.
Hy berus.
Want iemand gee om…
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Elroux
Intense hartseer gedig