Waarom stilbly.
Die ewige wagwoord is stilbly,en voorkom die seerkry.
So baie kere hoor jy; sien jy
net ander se hartseer en verslae afgestomptheid.
Te maklik vergeet jy jou eie innerlike pyn,alleenheid.
Word tog wakker,hoor,sien,die mooiheid
Luister na die wekker binne jou bors wat skree.
Voel,basuin,vergeet nou die planloosheid.
Ek kan waaragtig nie nie meer stilbky,my menswees skree!
Besluit self vandag,gaan ek meer male stilbly?
Of,gaan ek die lewensprag in die oe kyk.
Sit dan n praat bril op vir die sien van die mooi lyk.
Ek wed jou,die merk van mooi lyk, sal jou by bly.
Ag!Ek roep, nee ek skree vir God in sy oor.
My roepstem!!sal Jesus met blydskap aanhoor.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.