Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

Watter Genade

koes koes loop die krappers
en buurtwag ry in Isuzus
altwee ewe genadeloos
teen mekaar

ń flenter bergie
en oranje jurktjie wag
hunker na genade
winter klere

hande klap hurk die bergie
by swartsak uitgooi klere
is dit buurtwag genade
of die Here?

© Koos Elsum ♾️




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed