GOGGA Kwintet
GOGGA Kwintet
My liefste groot gogga
hy dra vandag met trots sy toga
almal kan hierdie geleentheid sien
My seun se graad is met harde werk verdien
nou is jy ‘n ware Onnie! O togga!
© Eleen van Deventer Vorster
07/07/2019
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.