Jongste aktiwiteit:

is wat was

 

 

vergesigte gedagtenis

hoevele daarvan beleef

eers was jy warm van gees

troebadoer van nuwe idees

slimmer as almal voor jou

tot jou jare jou ingehaal

jou vrolikheid gedemp het

wat oorgebly het dalk net

optimisme wat skemer

selfs daarin lê ‘n les

soos sand in tydfles

uitloop en verloop

sand wat jy nooit

kan terugkoop

soos tyd wat

verbyvlieg

vir altyd

verlore

al was

alles

wat

is

dalk

reeds gewees

 

© Tearlach.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Koos Elsum het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak