
saaklik
gedagtes en drome
geen verklaring daarvan
hoofsaaklik oor emosies
spesiale gedagtes
verander soms
vreemdste
sêgoed
hommelby
se gezoem-goed
saaklikhede wat tel
maar ook na gevoel oorhel
dinge wat saak maak
wat iets beteken
vir iemand
iewers
is dit saaklik
bly dit by gedagte
sweef dit oor die eter
ver van werklikheid
het dit jou drome
dalk al versaak
bring klinkers
growwe eie
klanke
en
dig net
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.