
Data Verfyn
data
deur jare geoes
gebottel as herkoude woorde
verfyn soos wyn
verifikasie
is van minder belang
ń mooi bottel gesig
verdoesel enige wanbalanse
feite
dubbelblind geevalueer
alleen proe reg
in vino veritas
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Marlene Erasmus
Mooi ... "data, deur jare geoes" so versamel ons almal ons data ...