helder
.
die lewe om my is ‘n lied
gryp alles wat dit my bied
.
elke sonop is ‘n vreugde
ook duister het sy deugde
.
elke voël se mooi gesang
wil ek in my hart vas vang
.
geen propaganda glo ek
al word dit wyd gestrek
.
leef my lewe in geloof
mag Lig nooit uitdoof
.
helder is die melodie
van genade simfonie
.
©Teãrlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.