deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Wees Dankbaar ! psige van trou 17 Junie 2023 635 gesien 0 Komentare 0hou van Woonstelle Altyd beter om hoogste te wees al is laer reeds baie hoog mure en vensters dieselfde die ego van die boonste is al verskil lego mannetjies beweeg steriel en vul die leegtes Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende