Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 5)

  deo valente as dit God se wil is   jy wat sê: vandag of more sal ons na hierdie of daardie plek toe gaan jy wie nie eers weet hoe jou lewe mōre sal wees nie jy moet liewer sê: as die Here wil sal ek dit of dat doen   ‘n siening wat […]

In die Kalahari, waar die wind stories oor die duine fluister en die sterre soos skitterende vuurvliegies aan die pikswart fluweel-karos van die naghemel hang, sit Pieter langs sy ou Boesmanvriend, Buks Appelblaar. Buks se gesig blink soos gelooide leer in die maanlig, en die vlamme van die vuur dans in sy oë. “Hoor jy […]

Toe ons nog was, Klein, jy jonk Kon ons val, huil, seerkry, lag En in speletjie kerkwyn verdronk   In die poele van jou grysblou oë het ons sproeireënlafenis gevind en deur die vensters van jou siel Was ons met mekaar verbind   Die gat wat bloed laat Is veel groter as die van water. […]

LED-lig blou sy oë blink-verhewe in glans agter glas wasem sy asem flikkerende algoritmes kodeer sy hart klop skommel die God-geordende ‘pixels’ van die heelal met voortdurende F-stop en sluiterspoed verstellings wat die etiese-ordepatrone van die mens se moraliteit aanval sakpas GPS-ruitverwysings plot die mens gekodeer binne digitaal-kliniese ‘servers’ en ‘WI-FI’-seine skommel die lug ons […]

  kongenitaal is jou karakter al veg jy en rebeleer jy daarteen kan jy jou strepe in kolle verander jou oorgeërfde neiging to barbarisme toeverf met sosiaal aanvaarbare gedrag alles wat waar is verander in leuens om polities korrek te kan vertoon aangeleerde norme en waardes soos koesisters verdraai in taai toffies versmaai tog..kan dit […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed