Jongste aktiwiteit:

Aardbol

Swerf jy nog
deur die hemeltes,
Na wie soek jy
in hierde groot leemte?
Wat is jou hart se begeerte?

Wees stil
hier in die growwe holte
van my hand




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed