Liefdestraal
Vonke
in die duister, in die
fluister
van spelonke
Nag-strale
bewaar my
ook
in die skadu van hierdie helder dag
Liefde … sorg dat ek
na weerlig, wolke en geween met wolwe
weer eens
my hart se vlerke
uit kan strek
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.