huil die leser
voor my duin
die bloedbelope aarde
vrouens en kinders bloei
ou manne lê besaai in rooi klei
agter in die skaduwees is gesigte
van manne wat staan en snik
beroof van hul manlikheid
ontman, ontwapen
en steriel
hoe lank nog
snik ou tannies
hoe lank nog
hierdie
pes
en
l
y
d
i
n
g
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.