deur Jessica Venter vir Gedigte Merkers: Kuns Share: verwante: grond Die duif en die doop 10 Desember 2019 428 gesien 0 Komentare 0hou van Skrywersterapie as jou hart oorloop van hartseer en verdriet laat jou trane vloei in inkstrepe oor papier totdat jy leeg is dis ‘n skrywer se terapie ©Jessica Venter 2/12/2019 Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende