Kommunikasie
swart strepies
op blink goed
vertel, hoeveel, en waar
in universele rekenaar
taal.
vreemde tale
gepraat deur vele
as dun strepies
bewegende klank
die alomvattende storie bron.
digital klein
teen rommel hope
krabbel mense rotte
met geen kommunikasie strukture
alleen oorlewing.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.