deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Filosofie, Nostalgie Share: verwante: grond Die duif en die doop 19 Augustus 2020 575 gesien 0 Komentare 0hou van dof dowwe spore bedek deur sade streep oor my duin dekades se stofwolke neer gesif oor die sand herinneringe ongetel trek vore in brein wat alles wil rym maar niks kan vertolk of vertel ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende