deur morne du preez vir Gedigte Merkers: Die dood, Die Lewe Share: Related: grond 14 Augustus 2019 Die duif en die doop 19 Julie 2019 18 Augustus 2020 20 views 0 Komentare 0likes Die dood kom in stilte Korhaan hou oor donker waak; stom is die stilte slaap met ‘n swartsluier in ewigheid bedek in ‘n laaste lêplek kus- my trane tot jou eer. © Morné du Preez Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next