Jongste aktiwiteit:

verplant

.
waar lê jou wortels begrawe
in die rooi hutten-grond van levubu
of die diep koeler grond van swarthoek
dalk ook in die rivier leemgrond van phareng
of is dit verplant in hierdie sandveld vol fynbos
wie sal weet waar jou asse versprei sal word
eerder dalk in die turkoois see van die baai
waar meeue daaroor kan sweef en skor
hul krete in die wind kan uitstuur
die wind, o die wind daaroor
kan waai en verkondig
van jou siel wat soek
na rusplek om weer
te kan begin
groei
.
©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak