deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Filosofie, Natuur Share: verwante: grond Die duif en die doop 14 September 2021 604 gesien 0 Komentare 0hou van naak – sonder klere kom die golwe op strand aan sagte deining wat die see laat blink soos satyn wat mens oor jou moeë siel kan trek in stille rus en vrede – ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende