Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: naak

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 14 September 2021 Aantal woorde: 33 27 Kere gelees Hou van


sonder klere
kom die golwe
op strand aan
sagte deining
wat die see
laat blink
soos
satyn
wat mens
oor jou moeë
siel kan trek
in stille rus
en vrede

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1167
Kommentaar telling: 147

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 141 gaste aanlyn

Bydraes – Argief