Jongste aktiwiteit:

Weggooiwoorde (Goud)

ek vat my woorde wat ek weg wou gooi
en plak dit op waar leegtes skreiend was
ek draai dit toe en bind dit veilig vas
tot iedereen in sieraadmooi ontplooi

‘n optelsin sal weinig waarde hê
voordat hy in ‘n koningsvers gaan lê




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak