Jongste aktiwiteit:

Fragment van jou

Wanneer jou mondhoeke glimlag
in harmonie met jou oë;
wéét ek
die note in jou glimlag
is strelende lerieke
in
Getoonsette
Liefde, binne die
Ikoon van
Medemenslikheid;
Lankmoedigheid;
Aandoenlikheidheid; en
Getrouheid

wanneer jou mondhoeke glimlag,
lees ek ‘n fragment van jou
——-oo00oo——-
©Pieter Mostert




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed