deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: BALLADE: SILWER VROU Die Rooiwyn digter 25 Februarie 2025 465 gesien 0 Komentare 0hou van Doellose Spel sonder doelwitte gooi vele hande balle sonder doeleinde beheer vele lywe balle sonder doelpunte skop vele bene balle… doelbewus loop almal weg van ń speletjie sonder doelpale © Koos Elsum Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende