deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Klaaglied van die aarde [Pastiche en interteks na aanleiding van Jan F. E. Cilliers se gedig: Die Vlakte Die Stilte 25 Februarie 2025 512 gesien 0 Komentare 0hou van Doellose Spel sonder doelwitte gooi vele hande balle sonder doeleinde beheer vele lywe balle sonder doelpunte skop vele bene balle… doelbewus loop almal weg van ń speletjie sonder doelpale © Koos Elsum Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
Klaaglied van die aarde [Pastiche en interteks na aanleiding van Jan F. E. Cilliers se gedig: Die Vlakte