Tronk in my kop
Tronk in my kop
Swaar ysterhek klap toe,die vonnis is lewenslank.
Spoke van gister het hul genadelose klag kom lé.
Stemme raak ontelbaar, die mure gebou van staal.
Uitkoms is daar nie, slegs die hoekie tussen die spoke van gister. Hier in my kop se tronk.
Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.