Rugraat Sorg
(’n Gedig wat gevind is. Kuier, 9 Sept 2015)
‘Ons vroue worry mos
sommer vir
die res van die wereld. Dis wie
ons is; omgeemense.
Die lewe gooi ons
’n hele paar curved balls
en meestal
nie sagkens nie.
Ondersteun en help mekaar.
En vir die vrou wat slap gelê het;
kry jou vuur terug.
En as jy ’n beste vriendin soek,
kyk in die spieël.’
2 Kommentare
-

morne du preez
uiters goeie lees genot
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtige gedig