Jongste aktiwiteit:

BOOM van goed en kwaad

Boom van goed en kwaadJou takke dra die vrug van goed enkwaad. Skaam het die mens geraak.

Jou vrugte dra steeds voort, verbode maak die mens velore.

Soetste smaak van keuses, diep in ons wese, eet ons aan die vrug sonder vrese.

Hoeveel keuses moet ek maak, om die soet van jou vrug te proe.

Hoeveel kwaad is aan joul vrug voordat die ewigheid my ontvlug.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed