kastig
in jou kassie
of uit jou kassie
kastig is nooit mooi
jy help kastig, maar sit
heeldag onder ‘n boom
koelte wat jy nie verdien
sodat mens jou nie sien
al is jy nie van wêreld
is jy steeds in hom
opgesluit tot jou
tyd gaan kom.
om te deel
wat jy
so
onverdiend
ontvang
is jou
opdrag
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.