Jongste aktiwiteit:

Ou Piet en tant Miems

Ou Piet en tant Miems

© 2026 Ryno du Plessis. Alle regte voorbehou.

Piet het altyd bale gelaai op sy roomwa, ‘n geskenk van sy oorlede skoonma.

Geen tant meer oor, lag ou Piet van oor tot oor. Daardie dag sal hy nooit vergeet.

Vrag gelaai, spartel ou Piet om by die mark af te laai.

Met koffie in haar hand kom sy ou vrou vir die groot vaart na die mark.

Sy verloor haar balans. Beland pens en pootjies in die wa.

Bale vlieg, en Tant Miems moes bieg —’n swopie mampoer het haar laat vlieg!

Na daardie dag kon geeneen keer.

Ou oom Piet maak seker sy Miems kry ’n draai op die wa.

Verkieslik sonder mampoer, want dit maak ou Miems redelik voor op die wa.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed