Jongste aktiwiteit:

Spore in die sand

Spore in die sand

Deur: Ryno du Plessis

My voete ken die pad deur doringland, klippe het hul gesny op my lewenspad.

God vra: “Sit jou hand in Myne, vertrou My — Ek gee leiding.”

Hier op die pad van sagte sand, bou met My ’n band; die hitte sal jou nie brand.

Daar waar jy moeg sou word, dra Ek jou tot aan die ander kant.

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed