Jongste aktiwiteit:

God bly altyd staan

God bly altyd staan

Deur: Ryno du Plessis

’n Bybel vol skrif en verse bly lê ons soms onder die komberse.

Geen hoop oor wat môre mag bring, vandag het vrees my omring.

Tog sê Hy vir ons: “Ek sal jou nooit begewe of verlaat nie.”

In kommer gaan ek nie meer verdwaal nie.

Dit is nie die weg wat God vir my bepaal nie.

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed