vir
Gedigte
As Die Grond Kon Praat
As Die Grond Kon Praat
my hande dra roumoedige merke
van diep arbeid swerwelwerke
‘wyl stiltes as getuies eerbaar sterk
staan soos offerandes sonder perk
van diep arbeid swerwelwerke
‘wyl stiltes as getuies eerbaar sterk
staan soos offerandes sonder perk
my oes het stil gebloei in stof
met gebroke hande gaaf en grof
geen gouelepel geen sagte hand
net eelte wat soos waarheid brand
met gebroke hande gaaf en grof
geen gouelepel geen sagte hand
net eelte wat soos waarheid brand
waar pyn en plig mekaar ontmoet
en stilte dikwels trane voed
my pad gekerf my siel as doel
maar tog het ek deur seer gespoel
en stilte dikwels trane voed
my pad gekerf my siel as doel
maar tog het ek deur seer gespoel
nou dra ek kroon soos antieke goud
my siel geslyp my gees steeds oud
my pad was lank my hande rou
in stilte skuil die onvolmaakte vrou
my siel geslyp my gees steeds oud
my pad was lank my hande rou
in stilte skuil die onvolmaakte vrou
©Nicola Brown
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.