Jongste aktiwiteit:

Oorwinning

Loof Hom en sing
Juig oor jou vreugdes
Met tamboryn, harp en siter
Blaas die beuel
Sing en sing
Oor jou opgestane reis
Reeds deur Hom begin
Jubel oor wat voorlê
Reeds vir jou voorberei
Géén laaste nag- of avondsmaal
Máár ewig saam met Hom
Sing en sing
Oor jou opgestane reis
Reeds deur Hom begin
Voordat jou stem binnetoe val
Die oë dof raak
Jou vel soos perkamente skeer
Die lendene verswak
Én voete skuifel
Die nagte knaag aan die lyf
Die dae in donker-ure slaap
hande knopperig in wanhoop bly bid
Sing en sing
Oor jou opgestane reis
Reeds deur Hom begin

labri ©




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed