Gejy
Spoeg jou skulpe herkou uit
Staar oor jou blou vlaktes wyd
Onein duin in brander breek
Golwe in wit skuim verbleek
Maan jou ewig nader trek
Son wolke uit jou water wek
Kastele op my sand gebou
so-my swaarte krag vir jou
3 Kommentare
-
Anze
Pragtig!!
-
Viooltjie
Dis goed gedoen, ek hou hiervan :-)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
neels
Mariska hoe meer werke ek van jou lees hoe meer hou ek van jou werke