Jongste aktiwiteit:

HEEL DIE TYD ‘N WOND?

HEEL DIE TYD ‘N WOND?

Jy’t seer gekry.
‘n Wond het jy
waarvoor daar geen genesing is.
Miskien glo jy dat tyd
die wonde heel?
Miskien vra jy:

O Vader Tyd,
kom heel my met die tyd.
Hy antwoord jou:
Ek kan nie heel –
ek dryf die pyn
net na vergetelheid.

Vergeet
is nie genesing nie.
Gaan nou na Jesus –
Hý kan heel.
Genesing deur sy wonde
word dan ook jóú deel.

Lees Jes.53:5(b)




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Rika Gerryts het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak