Jongste aktiwiteit:

Beloofdeland

Beloofdeland

Agter die groot blou berge sak die son, gekleur in goud.

Skoon is die natuur, geen teken van ’n ondier.

Goue riviere breek deur klipmure.

Vrugtebome van alle soorte groei wild, sonder boorde.

Dit is die beloofde land. Waar geen ander gode heers.

Hierdie land behoort aan ons Heer, geskep met Sy eie hand.

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed