Jongste aktiwiteit:

Selfmoord

Bome word gestroop
in die naam van vooruitgang.
‘n Mall waar jy alles kan koop.
Tevore het groen peule daar gehang.

So kry ons woude die wind van voor,
maar is ons besig om so baie te verloor.

In die ICU veg ‘n man om sy behoud
vir suurstof wat so onmisbaar is
want geen bome en geen woud
laat hom sonder suurstof gewis.

So word al hoe meer woude verloor
en is ons besig om onsself te vermoor.
@Hennie
Brons




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed