Jongste aktiwiteit:

Mens masjien

Sou jy na daai eerste oerlaag

nog jou groenvalleie

teen bergkraanse ophef,

vir die mens wat jou kom kruisig?

jou pens soos ‘n verskeurde bokooi

laat wemel vol larwes?

O’ liewe Aarde

mens masjien sal oor jou sing

soos wat ‘n sondagskoor begin,

ek sidder nog en huil.

in elke skilderdoek van jou,

lê ons realiteit, verbleik in die sonsomkring.

@Morné du Preez




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Braam het n geregistreerde lid geword

  • Paul Kloppers het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak