Jongste aktiwiteit:

DIE OUBAAS

DIE OUBAAS

as die Oubaas
kromrug nader skuifel
die son net so effens
so deur die ylgrys hare
so op sy bleskop blink
hoor ek hom grom en kreun
sien hom norsrig op sy kierie leun
my asem, die koue wasem
wat deur sy neusvleuels wolk
dis soos ‘n somber misfloers om my
en ek voel
sy kille oë my siel in priem

die Oubaas is moedwillig
ja, hy mors met my gemoed

© Barbara Smit – 19/06/2019




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak