Jongste aktiwiteit:

Voetpaadjies van verlange

Ek dink aan my kinderdae
se wintertyd, en dit bring
soet herinneringe terug
dit was ‘n lekker tyd van saamwees

Dit was tydloos die kleure van liefde
familietyd, koestertyd en kuiertyd
smaaklike toebroodjies, heerlike sop
skottels koekies en warm sjokelade drankies

‘n Tyd van onskatbare waarde
dit sal altyd sand wees in my lewe
wat my sal dra deur die jare
deur winters sal loop met sandvoete

Dit sal my beskut hou deur die koue winter
‘n warm mos’kombersie om my hart vou
sodat ek met saligheid en tevredenheid
aan hierdie verlange kan vashou




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed