Jongste aktiwiteit:

Skaakmat

Skaakmat

Goed en kwaad staan die lewe gepak.

Koning en pion, elk met sy goue reël.

Kies jou kant, goed of kwaad.

Jy kan nie by albei baat.

Hemel en hel speel die spel.

Jou keuse bepaal die einde van die tel.

Jy bepaal die skuif—vir wie gaan jy wegdryf?

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed