besigheid. (Nie vir die sensitiewe oog nie)
geld wat stom is
maak (nie) reg wat krom is
leiers van vrye wêreld
is steeds die grootste
mees aktiefste sakeleier
in kinder-seks-verkope
meer as vier honderd
geregistreerde kinder-verhandeling
sakeondernemings in VSA alleen
in die oog maar uit die hart
soveel ooglopende besighede
versprei oor hul wye land
versteek met hoogste sekuriteit
waarbinne kinders verhandel word
mense bly eerder stil daaroor
hierdie jaar nie minder as vyf en tagtig duisend
ingevoerde kinders oor hul suidelike grens
ingevoer om te verhandel aan seks besighede
dan vra hul almal: “ …waarom het God ons verlaat”
waarom is ons vrye wêreld in onbeheerde val
hul eie en ander mense se kinders, …net ‘n transaksie
iets om geld mee te maak – “Godskreiende sonde”
maak oop julle oë gelowiges
die vrye wêreld is lank nie meer vry
geen wonder hul het lank reeds God
uit hul skole en huise verban
die skrif is lank reeds aan die muur
geen kind is meer veilig teen die satanskinders
se kinder seks verhandeling besigheid nie
sal ons gebede dan nou opgaan vir verhandelde kinders
Ó Tearlach
(https://thisistreason.com)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.