Jongste aktiwiteit:

“Robbing Hood”

 

 

subtiel jou woorde

gevestig op mense gier

elkeen wil ‘n “bargain” hê

lokvink speel jou rol

 

sit jy arme siel wat soek

jy sal kry wat jy nodig het

wees geduldig en tevrede

stap op moeisame pad

 

gedienstig, geduldig gedweë

stap lam-skape op aangewese weë

so eenvoudig, stom en dom

laat hulle hul beroof

 

soek en jy sal vind, kind

versoeking sal jou niks bring

anders as spyt te laat

leē beursie en nog kwaad

 

Ó Tearlach.

 

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed