Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 20)
0 gesien

Lees meer oor Kiekies (Lynette McMillan) April 2019 Humor projek 3.Kruip-kruip Dis April skoolvakansie. Na baie smeek en beloftes om ons deel elke dag te doen, het ma ingestem dat my liefde én Boeta se liefde, saam op vakansie mag gaan. Soos altoos voor enige vakansie, bak ma genoeg koekies en beskuit vir ’n hele […]

vir
0 gesien

Lees meer oor Marsofine April 2019 Humor projek 2.Die kar op my gat Die dames van die Namibiese Trofeejagvereniging sit en gesels in hul middagete. Daar is Almut, die Hoofbesturende Beampte, Gerida die ontvangsdame en Marso, Almut se regterhand. Hulle praat oor die dag se gebeure en die vereniging se lede so soms selfsugtige optrede. […]

vir
0 gesien

Lees meer oor Stephan Uys April 2019 Humor projek 1.Pa en die maanhaar Kyk, as jy boer is vakansies mos skaarser as hoendertande. Ek het reeds vyf hoendertande gevind voor pa ons een jaar Kruger Wildtuin toe vat vir ʼn vinnige wegbreek. Omdat niemand kon weet hoeveel hoendertande daar lê voor die volgende vakansie nie, […]

vir
0 gesien

“Bosse en struike is darem die mooiste goed in die hele wêreld,” sê Geronkie die donkie alwetend terwyl hy en sy boesemvriend Mossieman rustig deur die pragtige Vrystaatse woude drentel. Hulle kon gestap het, maar drentel is baie lekkerder en sy sien baie meer dinge langs die pad raak. Die Vrystaatse woude, êrens langs die […]

vir
0 gesien

Mossieman is ʼn platjie wat baie daarvan hou om poetse te bak en al die ander diere in die Vrystaat om die bos te lei. Geronkie die donkie en Mossieman se ma’s en pa’s was groot vriende – hulle is omtrent saam gebore en van kindsbeen af al boesemvriende. Ongelukkig vir Geronkie beteken dit dat […]

vir
0 gesien

Die magtige Sandrivier vloei deur die middel van die Vrystaat en gee lewe en water aan die boere waarmee hulle die mooiste en beste geelmielies in die hele wêreld produseer. Geelmielies wat langs die magtige Sandrivier se kronkelende blou waters grootword, is die beste en sappigste mielies wat daar is en dit is die hoofrede […]

vir

Mossieman en Geronkie is Saterdagoggend op pad Virginia dorp toe om bietjie inkopies te doen, toe hulle Mys die muis onder in die kronkelpad sien aankom. Mys die muis loop elke Saterdag langs die magtige Sandrivier rond, met ʼn groot swart sak oor sy skouer. So nou en dan stop Mys om bietjie asem te […]

vir

Mossieman en Geronkie die donkie hou een jaar vakansie by die see, naby Gordonsbaai, sodat hulle in Bikini Beach se koue water kan swem. “Mossieman,” vra Geronkie skoorsoekerig, “waarom moet ons elke keer Gordonsbaai toe kom vir ons vakansie? Waarom kan ons nie in die pragtige Vrystaat bly nie, daar is mos baie plaasdamme om […]

vir

Ek wil nou nie die bobbejaan agter die bult gaan haal nie, maar in die Vrystaat is daar baie ape wat gewoon stout is en in die boere se mielielande baljaar. Dit is nou nie asof die bobbejane se aapstreke krimineel of misdadig van aard is nie – hulle beskou die mielielande bloot as die […]

vir

“En nou, Geronkie my ou maat, as jy so moedersielalleen hier op die wal van die rivier sit en droom?” “Ek droom nie, Mossieman, ek dink. Donkies met lang ore soos ek het baie dinge om oor te dink.” “Vertel my alles, Geronkie,” sug Mossieman simpatiek en maak hom gemaklik tuis langs Geronkie op die […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed