Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 19)

“Ek kon nog nooit mooi bepaal of Geronkie ʼn donkie of ʼn eseltjie is nie,” vertel Mossieman besadig, “totdat ek hom eendag op die plaas op ʼn skedonkie sien sit het.” Mossieman was aan die storievertel vir sy kringetjie vriende om ʼn kampvuurtjie net anderkant Koppie-alleen in die middel van die Vrystaat. Mossieman is ʼn […]

vir

Toe Daantjie Doodlieg se gryse ou moeder die môre sê: “Daantjie, as jy nie vandag iets vir die pot skiet nie, is daar nie vanaand kos in hierdie huis nie,” vaar Daantjie die rante in met sy afgeleefde ou .303, met gaatjiesvisier, en sy laaste patroon. Geluk is aan sy kant. ’n Mooi steenbok spring […]

vir

Ou Grootmaat sê hy dink vandag aan die klere-aanpassery tussen die kinders. “Jy moet weet, ek was van die laastes van die dertien daar in die Kalahari en teen die tyd dat die goed by my uitkom, kon jy al deur hulle kyk. Jy weet, ons het só swaar gekry; ek het my eerste onderbroek […]

vir

Lees meer oor Linnie Februarie 2019 projek 2.Tyd is kosbaarder as geld Geloof,gesondheid,liefde en tyd- hierdie dinge is kosbaarder as goud en BAIE meer werd as geld. Daar is ‘n spreekwoord wat lui ”:Tyd is geld.” Dit is gedeeltelik waar, want hoe harder jy werk hoe meer geld maak jy in die meeste omstandighede .Tyd […]

vir

Lees meer oor Suzette Strydom – Palet BRONSKLAS Najaarsblom 2.Wink die skemerskadu’s blink ‘n Najaarsblom lӗ geberg in die holte van my hand wat deur die wind nuwe eilande vind Waar dit diep in my siel brand elke gedagte en illusie moet ek inhou styg en daal aaneen alleen Dan kyk ons hoe die bloulip […]

vir

Lees meer oor Amanda Meyer De Meillon BRONSKLAS Februarie 2019 projek 2.Verspeelde tyd Korrel vir korrel verlore stryd sypel die uurglas se sand in ‘n wedloop teen tyd. Verlore sekondes; verspilde seesand gly soos satyn deur die vingers van my hand. Vader tyd strompel voort; sonder omkyk of keer begin jou sandkasteelglasie se sypel maar […]

vir

Suitcase Vol Winter lyrics Hierdie trein loop na nerens Maar dit pas my baie goed, hoe verder hoe beter Dit is my wens Klein bietjie liefde Klein bietjie geluk Heelwat van dit en dat, maar meestal ‘n Suitcase vol winter Ek loop iewers deur die storm En deur die bliksem weer Want ‘n vrou sal […]

vir

Dit was laat winter in Ficksburg in die Oos Vrystaat, waar Mossieman en Geronkie die donkie ʼn wyle vertoef het om die jaarlikse kersiefees by te woon. Ficksburg is regoor die hele wêreld bekend vir sy lekker sappige rooi kersies en een keer per jaar hou die inwoners ʼn groot fees waar almal kersies eet, […]

vir

Kunstenaars hulle sien die uitsonderlike raak hulle harte bly recognize die fynste detail in hul omgewing en in dinge en in mense rondom hulle hulle stel hulself wawydoop vir ervarings dis onmoontlik vir hulle om toekoekerig te moet lewe met ń toe hand en ń toe hart en dit wat juis hieruit voortspruit en wat […]

vir
0 gesien

Lees meer oor Riaan Palmer April 2019 Humor projek 2.Dag van die beduiwelde eiers Ouvrou Wippers is toe nou uiteindelik dood. Askies dat ek sê “uiteindelik” maar ek glo die dorpenaars sal ieder en elk saamstem dat “uiteindelik” die regte woord is. Niemand is seker hoe oud sy was nie. Katryn Brilboks, die bibliotekaresse, het […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed